- Grondslagfase – Gr.1 tot Gr.3 en LSEN (SPO) – leerders met spesiale behoeftes
- Intermediêre fase – Gr.4 tot Gr.6
- Senior fase – Gr.7
Hierdie week se werkkaarte en video’s is hieronder, laai dit gerus af.
Nuwe memo’s is ook hier beskikbaar op Vrydae.
Daar is nie werkkaarte vir hierdie week nie.

Wiskunde
Henré Nel en Elsjé van Tonder (Graad 3) het aan ‘n internasionale wiskunde olimpiade deelgeneem en albei het bronsmedaljes verower. Hulle het teen kinders van 21 lande gekompeteer. Dit was ‘n aanlyn kompetisie en hul moes boonop nog die rekenaar ook bemeester. Ons is baie trots op julle!
M. Rossouw
Dux Leerder en Mees Veelsydige Leerder van 2019
L. Ungerer
Top akademiese presteerder – Graad 6 – 2019
A. Dreyer
Top akademiese presteerder – Graad 5 – 2019
E. Janse van Vuuren
Top akademiese presteerder – Graad 4 – 2019
J. Jonker
Leierskap Toekenning – 2019
Sal beskikbaar wees voor toetsreeks begin.
Sal beskikbaar wees voor toetsreeks begin.