Aktiwiteite

Grondslagfase – Gr.1 tot Gr.3 en LSEN (SPO) – leerders met spesiale behoeftes 

Intermediêre fase – Gr.4 tot Gr.6

Senior fase – Gr.7

Die volgende sportsoorte word aangebied:

Atletiek
Rugby
Netbal
Hokkie
Tennis
Krieket
Landloop
Gholf

Die volgende kultuuraktiwiteite word aangebied:

Redenaars (Afr en Eng)
Koor
Revue
Avontuurklub (R50/kwartaal)
Kunswedstryde