Benodighede vir 2021

Wat het ek alles nodig vir skool?

  • Inkleurpotlode
  • Uitdraaikryte
  • Skêr
  • Gom
  • Liniaal
  • 3 x 2H gryspotlode / HB potlode
  • Uitveër
  • Skerpmaker
  • 1 x 20 sakkies Flipfile
  • Pennesakkie
  • ‘n Tas met rakke – A4 boek moet inpas (mag wielietjies hê)
  • 4 Gomstiffies – slegs Pritt of Amos asb. (1 per kwartaal)
  • Skerpmaker
  • Goeie skêr (ronde punt)
  • 1 Pak 2H of HB potlode
  • 2 Pakke uitdraaikryte. BAIE BELANGRIK – maak asb. seker dat al die kleure elke dag by die skool is.
  • Koop asb. potlode van goeie gehalte. MERK elke potlood duidelik met leerder se naam. Dit word by Juffrou gebêre en aan die leerder gegee wanneer hy/sy dit benodig.
  • Waterverf vir Klankeboek (om by die huis te gebruik)
  • A4-plastiekkoevert vir Klankeboek, Leesboek ens.
  • 3 rolle toiletpapier
  • 1 Inkleurboek
  • Sponsie (vir die swartbordjie)
  • 1 Flip-file (30 bladsye) vir los papiere
  • 1 Flip-file (50 bladsye) vir leesboek
  • Voorskoot
  • Stoelsakkie
  • 1 riem A4 – wit afrolpapier (500 bladsye)
  • Plastiekoortreksels vir huiswerkboeke
  • Kontantbedrag van R100

Al die ekstra skryfbehoeftes moet deeglik gemerk word en in ‘n 2 liter roomysbak gesit word. Die roomysbak moet asb. ook duidelik met elkeen se naam gemerk wees. Juffrou neem dit in en die maatjies kan uithaal soos hul iets benodig.

  • 1 Buisie Bostik clear of houtlym (loopgom)
  • 1 Inkleurboek
  • 1 Riem (pak van 500 bladsye) A4 witpapier. Kan deur die loop van die eerste week ingehandig word.
  • 2 skerpmakers (word stomp deur die jaar)
  • 1 Klein stomp punt skêrtjie (linkerhand skêr vir maats wat links is)
  • 1 Liniaal (30cm). Ons hou dit in die klas.
  • 2 Pakke inkleurpotlode (kyk asb deur die jaar dat inkleurpotlode reg is)
  • 2 Pakke (±10) 2H potlode. Merk met kind se naam. Juffrou hou dit in die klas en gee soos die potlode opraak.
  • 1 Pak uitdraaikryte
  • 4 Uitveërs (merk hulle)
  • 4 Gomstiffies – Pritt, Bostik of Amos. Die ander gom hou nie en blaaie trek los. (Vul aan soos nodig. Ons gebruik baie gom en vee nog baie uit.
  • 1 Stoelsakkie
  • 2 Flipfiles met 50 bladsye / sakkies
  • 4 Toiletrolle vir die jaar (moet almal in die eerste week ingehandig word)
  • 1 Plastiek bord (deursnee min of meer 24cm) vir maak van horlosie
  • Kontantbedrag van R100 vir:
    – Bind van handboeke
    – Alle skrifte (boeke) en voorblaaie
    – Naamplakkers
    – Kunsbenodighede
    – Hand in die boks lees geskenke (om ‘n liefde vir lees aan te moedig)

SORG ASB. DAT ALLES GEMERK IS EN KYK AAN DIE EINDE VAN ELKE KWARTAAL OF U KIND SE SKRYFBEHOEFTES NOG REG IS!!

  • 1 Pak inkleurpotlode (goeie kwaliteit)
  • 2 Buisies Pritt per kwartaal (8 vir die jaar. Goedkoop gom plak nie!)
  • 1 Goeie skêr
  • 1 Pak 2H potlode
  • Uitveër
  • 1 Liniaal (30cm)
  • 1 Silwer skerpmaker
  • 1 Flipfile met 50 sakkies
  • 1 Pak riem wit papier. Hierdie pak kan gedurende die eerste Kwartaal ingehandig word.
  • Huiswerkboek – mooi oorgetrek met naam op
    – A4 Iers (72 bladsye)
    – A4 Waterlyne (48 bladsye – 3de en 4de Kwartaal)
  • Stoelsakkie
  • 1 rol toiletpapier
  • 1 pak tissues
  • Kontant bedrag van R100 vir handboeke, leesboeke, skrifte, skrifboeke, kunsuitgawes en kleurpapier vir voorblaaie (betaal by juffrou in)

Maak asb. seker dat u kind al hierdie items beskikbaar het regdeur die jaar!

Juffrou verkies dat die bg. benodighede by haar ingehandig word. Merk dit asb DEEGLIK!

Hierdie lysie moet agter in jou huiswerkboek geplak word.

  • Blou balpuntpenne – dun en lig, geen “gel” penne nie. U kind moet asb. ‘n ekstra pen in voorraad hê.
  • Potlood, skerpmaker, uitveër en skêr met medium lengte lemme (nie heel klein skêrtjies nie asb.)
  • Groot Pritt. Vul aan deur die jaar. GEEN gekleurde Pritt.
  • Liniaal (30cm lengte wat ook in mm afgemerk is. Verkieslik deurskynend en MAG NIE KAN BUIG NIE)
  • Kleurpotlode (goeie stel)
  • 3 x A4-waterlynboeke – 72 bladsye
  • Flipfile met 30 sakkies
  • Stewige tas met afskortings, maar nie te groot nie asb. Tas moet onder stoel kan inpas. Die spasie in die klasse is baie beperk.
  • R30 vir skooldagboek – dit is verpligtend. Geen ander dagboekies nie asb. Betaal by juffrou.
  • Dik plastiek om boeke oor te trek (verkrygbaar by Ackermans)
  • Tydskrifte (sal laat weet wanneer leerders dit skool toe moet bring)
  • 1 Riem wit papier – A4 (pak van 500 bladsye)

AL die ouers moet asb. die eerste oueraand in 2021 bywoon!

  • 1 Afrikaanse storieboek per kwartaal. Ongeveer 100 – 150 bladsye. (LW nie ‘n boek met verskeie kort stories in nie). Jou storieboek moet te alle tye byderhand (in jou tas) wees. Jy mag van mediaboeke gebruik maak of eie boeke lees. Jy doen elke kwartaal ‘n assessering oor daardie kwartaal se storieboek. BEGIN BETYDS LEES!
  • 1 Afrikaanse tydskrif (Huisgenoot, Sarie, Rooi Rose, Vrouekeur)
  • Stewige tas met afskortings
  • ‘n Tweetalig woordeboek is ‘n MOET en ‘n Afrikaanse Verklarende Woordeboek (HAT) is ‘n aanbeveling.
  • Blou penne – dun en lig. Sorg asb dat daar gereeld 2 ekstra penne in jou penneblikkie is!
  • Swart pen
  • Potlood, skerpmaker en uitveër
  • Skêr (lemme ten minste 9-10cm lank)
  • 1 Groot Pritt per kwartaal (geen loopgom nie, asb)
  • Huiswerkboek by skool beskikbaar @ R30. MOET van die skooldagboek gebruik maak.
  • Inkleurpotlode/inkleurpenne
  • Dik swart kokipen
  • Plastiekoortreksels vir skrifte en handboeke – dit is ‘n moet! By skool beskikbaar @ R4 en R3
  • Pennehouer/pennesakkie
  • Liniaal
  • Geen Tipp-ex!
  • Afrikaans – 2 A4 waterlyn boeke met 72 bladsye
  • Wiskunde – 1 Swart hardeband waterlyn boek met 192 bladsye
  • NW – 1 Swart hardeband waterlyn boek met 192 bladsye
  • Eng huiswerkboek – 1 waterlyn boek met 72 bladsye

  • Passer en gradeboog
  • Goedkoop sakrekenaar (nie wetenskaplik nie!)

  • Afr – 1 waterlyn boek met 72 bladsye
  • Eng huiswerkboek – 1 waterlyn boek met 72 bladsye
  • 1 Riem wit papier – A4 (pak van 500 bladsye)

Waar koop ek skoolklere?

Jy is welkom om op hierdie skakel te kyk na hoe ons skoolklere lyk en waar om dit te koop.