Playball

Kontakbesonderhede

Ronelle Boonzaaier

082 494 1080

Wat behels dit?

Playball is ‘n algemene balvaardigheidsprogram wat die basis vaslê by die onwikkeling van kinders 2 – 9 jaar oud.  Die program ontwikkel emosionele, kognitiewe, sosiale en sportvaardighede.