Die volgende sportsoorte word aangebied:
- Atletiek
- Rugby
- Netbal
- Hokkie
- Tennis
- Krieket
- Landloop
- Gholf
Gholf
Februarie 2021
Shaahid Kooreyshi, ‘n SA Kids gholf lid, het deelgeneem in Johanneburg aan ‘n Wêreld kwalifiserende toernooi. Hier behaal hy die 3de plek en toer later vanjaar na die VSA saam met sy 2 span maats (Ruben Hein Churr en Nick Beart). Shaahid, ons is ongelooflik trots op jou en glo dat jy al ons verwagtinge gaan oortref in die VSA!