D6 Connect

Wat is D6?

Dis vir ons uiters belangrik dat ouers op hoogte bly van wat by die skool gebeur. Met die D6 app vergemaklik dit kommunikasie met ouers en leerders. Sodra daar enigiets nuuts gebeur, kry almal wat die D6 app op hulle fone of rekenaars het, ‘n boodskap daaroor. Maak seker jy het die app afgelaai!

Watter funksies bied D6?


  • Deel maklik boodskappe en dokumente met ouers
  • Belangrike datums word gelys
  • Kontakbesonderhede van die skool
  • Die kind se meriete punte, dissiplinêre verslae en ander inligting word vertoon slegs vir sy/haar ouer
  • Beskikbaar vir fone en rekenaars

Laai D6 hier af

Kyk hoeveel geld is oor op die Snoepie bandjie

Gaan na die leerder, dan na Betalings.

Kies dan Betalingsgeskiedenis.

Daar sien jy wat inbetaal en gebruik is.

Jou privaatheid word beskerm

Ons gehoorsaam die "Protection of Personal Information" Wet (POPIA) - Suid-Afrika se data bekermingswet. Die doel van die Wet is om mense se persoonlike inligting te beskerm.

Hierdie webblad gebruik "cookies" om sodoende die beste gebruik van die blad te verseker.

Wat is "Cookies"?
'n "Cookie" is 'n klein data deeltjie wat 'n webblad op jou foon of rekenaar stoor. Die inligting word in jou "browser" gestoor en verrig funksies soos om jou te herken as jy weer die blad besoek en om te sien watter dele van die webblad die meeste op jou van toepassing is.