Klets en Klouter

Ons visie en missie by Klets en Klouter is om vir elke leerder van ons skool ‘n stimulerende omgewing te skep waarin hulle veilig kan voel, heerlik kan speel en baie dinge leer.

Ons klasse

Gr.RRR / Apies
4 jaar
A. Croucamp

Gr.RR / Hondjies
5 jaar
D. Watson

Gr.RR / Valkies
5 jaar
C. van Wyk

Gr.R / Bytjies
6 jaar
W. Kriel

Gr.R / Eendjies
6 jaar
M. Broderick

Gr.R / Vissies
6 jaar
M. de Bruin

Skooltye

  • Kantoor
    7:15 – 14:00
  • Maandae – Vrydae
    7:30 – 12:45

Adres

Piet Retiefstraat 32

Wolmaransstad

Noordwes

Stuur vir ons 'n boodskap

Jou privaatheid word beskerm

Ons gehoorsaam die "Protection of Personal Information" Wet (POPIA) - Suid-Afrika se data bekermingswet. Die doel van die Wet is om mense se persoonlike inligting te beskerm.

Hierdie webblad gebruik "cookies" om sodoende die beste gebruik van die blad te verseker.

Wat is "Cookies"?
'n "Cookie" is 'n klein data deeltjie wat 'n webblad op jou foon of rekenaar stoor. Die inligting word in jou "browser" gestoor en verrig funksies soos om jou te herken as jy weer die blad besoek en om te sien watter dele van die webblad die meeste op jou van toepassing is.